VASTE FONDAMENT 31 Jan (Vrydag)
Een van die gereelde sê-goed tussen die tiener-kleinkinders in ons familie is ‘n kort, “so what?” Dit is sommer ‘n direkte manier om te sê, nou ja, na al hierdie dinge wat jy gesê het, wat is die implikasies daarvan? “So what?” En laat jy nou net nie ‘n goeie verduideliking kan gee nie, dan kry jy ook vinnig-vinnig ‘n “useless info”-opmerking terug. Vandag is die laaste dag van ons nadenke oor die vaste fondamente […]
VASTE FONDAMENT 31 Jan (Vrydag) Read More »