ADVENT ‘24, Dinsdag, 24 Des.
WEEK 4 – LIEFDE Ons sê altyd, gebede het nie grense nie. Daarom kan ons bid vir mense wat op plekke woon waar ons nooit sal kom nie. Ons kan bid vir mense in lewensomstandighede wat ons self nooit sal beleef nie. Ons hoef nie eers mense se name te ken nie. In ons geestesoog kan ons bloot ons hande oor mekaar vou en saam bid: “dat ons liefde al hoe meer sal toeneem in […]
ADVENT ‘24, Dinsdag, 24 Des. Read More »