GOD IN DIE KANTLYN #3 Onwrikbare Oortuiging
ANKERGEDAGTE: Ware geloof meet God se krag, nie die grootte van die uitdaging nie. Wie sou jy glo – tien manne wat sê ‘n taak is onmoontlik, of die een wat protesteer: ” Ons moet beslis… want ons kán dit doen ” (Num 13:30)? Kaleb was sy naam. Hy was die een ” met ‘n ander gesindheid “: ‘n Godgesindheid. Kaleb het God ” getrou gevolg ” (Num 14:24), selfs toe almal bang was. Vrees […]
GOD IN DIE KANTLYN #3 Onwrikbare Oortuiging Read More »



