#5 Nov – Al Psalmend 3
“As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.” (Ps 3:6) ***** Die psalms is geskryf deur mense wat die lewe se pyn aan hul eie vel voel sny het. Hoe swaar moes dit nie wees om – as pa – voor jou eie seun te moet vlug nie. Dit is waaroor Dawid in Psalm 3 skryf. Hoor net sy wanhopige uitroep: “Ek het so baie […]
#5 Nov – Al Psalmend 3 Read More »