Instructio

INSTRUCTIO #22: Die Kerk-in-Beweging

30-31 Mei 2025 (naweekdenke) INSTRUCTIO #22: Die Kerk-in-Beweging “Wees gereed…”“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees … tot in die uithoeke van die wêreld.” (Hand 1:8). Gister, op Hemelvaartdag, het ons besin oor die betekenis van Jesus se opdrag om te “wag”. Allermins ‘n rondsit-en-wag. Nee; hulle was “almal eendragtig in gebed en smeking” (v14). ‘n Heilige pouse. Drie jaar lank het Jesus sy […]

INSTRUCTIO #22: Die Kerk-in-Beweging Read More »

INSTRUCTIO #21: ‘n HEMELVAART-POUSE

29 Mei 2025INSTRUCTIO #21: ‘n HEMELVAART-POUSE “Heilige afwagting”“Terwyl Hy ‘n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. ” (Hand 1:8) Vreemd; ‘n mens sou dink dat Jesus van die dissipels sou verwag om – die oomblik dat hulle die sg. “Groot Opdrag” kry (in Matt 28:18-20) – soos

INSTRUCTIO #21: ‘n HEMELVAART-POUSE Read More »

INSTRUCTIO #20: HOOR MET JOU HART

28 Mei 2025INSTRUCTIO #20: HOOR MET JOU HART “Gehoor? Of gehoorsaam?”“Wie ore het om te hoor, laat hom hoor ” (Matteus 13:9) Herhaaldelike kere hoor ons hierdie woorde uit Jesus se mond: “ Wie ore het om te hoor, laat hom hoor .” Duidelik is dit meer as net ‘n frase. Hierdie is ‘n opdrag wat Jesus na ‘n profetiese uitspraak of gelykenis gegee het. As jy mooi hoor, gaan jy iets oor die Koninkryk

INSTRUCTIO #20: HOOR MET JOU HART Read More »

INSTRUCTIO #18: DINK VOOR JY VRA

26 Mei 2025INSTRUCTIO #18: DINK VOOR JY VRA “Vraag en antwoord”“Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. …Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.” (Lukas 11:9, 13). Gebed is veel meer as om dinge uit God uit te kry. Gebed is eerstens ‘n uitspraak van geloof: God luister. Gebed is altyd die uitspreek van afhanklikheid: sonder U is daar geen hoop nie. Dit is net ‘n nederige

INSTRUCTIO #18: DINK VOOR JY VRA Read More »

INSTRUCTIO #17: RUIL DIE TELESKOOP EN DIE MIKROSKOOP

23-25 Mei 2025 (naweeknadenke)INSTRUCTIO #17: RUIL DIE TELESKOOP EN DIE MIKROSKOOP “Balke en brille”“Haal eers die balk uit jou eie oog, en dan sal jy goed sien om die splinter uit jou broer se oog te haal .” (Matteus 7:5) Blitsvinnig is ons om ‘n mikroskoop uit te haal vir ander se kleinste foute, terwyl ons ‘n teleskoop gebruik om ons eie flaters mee weg te kyk. Die beeld wat Jesus hiervoor gebruik, wil ‘n

INSTRUCTIO #17: RUIL DIE TELESKOOP EN DIE MIKROSKOOP Read More »

INSTRUCTIO #16: DIE GOUE REËL AS LEWENSWYSE

*22 Mei 2025**INSTRUCTIO #16: DIE GOUE REËL AS LEWENSWYSE* > *“Wees meer as die minimum”*> _”Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen_ .” (Matteus 7:12+). Ek dink dit is ‘n baie redelike en billike beginsel om te verwag dat ‘n mens nie aan ander moet doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie. Dit is, helaas, nie wat Jesus se instruksies

INSTRUCTIO #16: DIE GOUE REËL AS LEWENSWYSE Read More »

INSTRUCTIO #19: KLOP MET LIEFDE

27 Mei 2025INSTRUCTIO #19: KLOP MET LIEFDE Hoe lank is jy bereid om te staan en klop“Vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word” (Matteus 7:8) “Ons vra met geloof, ons soek met hoop, en ons klop met liefde” (sien Instr #18). Die eerste twee is dalk verstaanbaar, maar wat beteken dit regtig om “ met liefde ” aan God se deur te klop? Hierdie “klop” is nie ’n ongeduldige hamer teen ’n toe deur nie.

INSTRUCTIO #19: KLOP MET LIEFDE Read More »

INSTRUCTIO #15: ANDERS AS ‘N OOG VIR ‘N OOG

*21 Mei 2025**INSTRUCTIO #15: ANDERS AS ‘N OOG VIR ‘N OOG”* > *Wang-wysheid*> ” _As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie_ .” (Luk 6:29a) In ‘n kultuur waar eer en status alles was, en waar ‘n belediging onmiddellik met gelyke of groter wraak beantwoord moes word, moes Jesus se woorde skokgolwe onder

INSTRUCTIO #15: ANDERS AS ‘N OOG VIR ‘N OOG Read More »

INSTRUCTIO #14: DIE GROTER KRAG VAN VERTROUE

*20 Mei 2025**INSTRUCTIO #14: DIE GROTER KRAG VAN VERTROUE* > *Liefde vir “onliefbares”*> _”Vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word_ ” (Luk 6:27-28) Selfbehoud is ‘n natuurlike reaksie – in gevaar veg, vlug of vries ons. Maar vir gelowiges is vertroue

INSTRUCTIO #14: DIE GROTER KRAG VAN VERTROUE Read More »

*INSTRUCTIO #13: Jesus is ons bloudruk*

*19 Mei 2025**INSTRUCTIO #13: Jesus is ons bloudruk* > *Inteendeel, inderdaad!*> _”Ons moenie aan onsself dink nie: elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou. Christus het immers ook nie aan Homself gedink nie, inteendeel._ ” (Rom 15:3) Onlangs het ek met ’n paar tieners gesels oor Paulus se oproep dat ons dieselfde gesindheid moet inoefen waarmee Jesus geleef het

*INSTRUCTIO #13: Jesus is ons bloudruk* Read More »