Die Asem van God word Gees-asem in jou
GEESKRAGTIG 22 – Die Asem van God word Gees-asem in jou (30 Junie) 🏋️ `Geeskrag: Die Gees gebruik jou om God’s asem in God se her-Skepping te wees. Asem is die eerste teken van lewe. Sonder asem is alles “woes en leeg.” Maar asem bring beweging en energie. Die Gees is God se asem wat jou vul – en Hy laat jou nie toe om dit net vir jouself te hou nie. Hy stuur jou […]
Die Asem van God word Gees-asem in jou Read More »










