Padlangs

PADLANGS 12 – 17 Feb.

PADLANGS 12 – 17 Feb. > DIE EINDE IS DIE NUWE BEGIN Johannes 12:24 – “As die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, bring dit ’n groot oes.” Môre teken elkeen van ons ‘n askruis op ons voorkop. Aswoensdag herinner ons: as is ons, en tot as sal ons terugkeer. Maar, die Goeie Nuus leer: uit die dood spruit lewe en hoop. Die pad van […]

PADLANGS 12 – 17 Feb. Read More »

PADLANGS 11 – 16 Feb.

PADLANGS 11 – 16 Feb. > DIE KRUISPAAIE VAN KEUSES Josua 24:15 – “Kies dan vandag wie julle wil dien… maar ek en my huis, ons sal die Here dien.” Padlangs kom jy by kruispaaie. Jy kan nie neutraal bly nie – dissipelskap vra keuses. Sien raak wat Jesus (in Luk 9:23), sê: “As iemand My wil navolg, moet hy homself verloën, en elke dag sy kruis opneem en My volg.” Daagliks bly dit ‘n

PADLANGS 11 – 16 Feb. Read More »

PADLANGS 10 – 13 Feb.

PADLANGS 10 – 13 Feb. > WANNEER DIE PAD DONKER WORD Psalm 23:4 – “Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie, want U is by my.” Dissipelskap beteken nie dat jy altyd sterk voel nie. Daar is tye in ‘n mens se lewe waar jy begeer dat die lig tog net moet deurbreek. Selfs Jesus het in Getsemane donker nagte geken. Ons moet weet: geloof sluit ook

PADLANGS 10 – 13 Feb. Read More »

PADLANGS #9 – 12 Feb.

PADLANGS #9 – 12 Feb. > DISSIPELSKAP IS ‘N SAAM-SAAM LOOP Prediker 4:9–10 – “Twee is beter as een… as hulle val, kan die een sy maat help opstaan. Maar wee die een wat alleen is en val – daar is niemand om hom op te help nie.” Dissipelskap was nooit bedoel as ’n alleenreis nie. Ons het dit geïndividualiseer: “my wandel met God,” “my stil tyd,” “my geloof.” Maar Jesus het nooit ’n dissipel

PADLANGS #9 – 12 Feb. Read More »

PADLANGS #8 – 11 Feb.

PADLANGS #8 – 11 Feb. > DIT VRA MOED OM TE VRA Matteus 11:3 – “Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?” Ons dink dissipelskap behoort tot sekerheid te lei: meer jare, minder vrae. Maar Johannes – die een wat Jesus gedoop het en die Gees soos ’n duif gesien het – vra steeds. Dit is nie ’n teken van swak geloof nie, maar van eerlike geloof. Jesus

PADLANGS #8 – 11 Feb. Read More »

PADLANGS #7 – 10 Feb.

PADLANGS #7 – 10 Feb. > DIE HEILIGHEID VAN RUS Markus 6:31 – “Kom julle self eenkant toe na ’n verlate plek en rus ’n bietjie.” Die dissipels was so besig met Jesuswerk dat hulle “selfs nie tyd gehad het om te eet nie” (Markus 6:31a). Mense sou regtig beïndruk kon wees. Maar Jesus is anders – Sy reaksie was nie “werk nóg ‘n bietjie” nie; Hy neem hulle eenkant; weg van die skare. Nie

PADLANGS #7 – 10 Feb. Read More »

PADLANGS #6 – 9 Feb.

PADLANGS #6 – 9 Feb. > DIE DISSIPLINE VAN WAG Handelinge 1:4 – “Moenie van Jerusalem af weggaan nie… wag vir die belofte van die Vader.” Ons is nie goed met wag nie. Vir ons voel wag soos tydmors of ‘n gebrek aan geloofswaagmoed. Ons wil beweeg en bereik. Maar soms is wag die mees radikale ding wat jy kan doen. Die dissipels moes wag vir die krag van die Heilige Gees voordat hulle ’n

PADLANGS #6 – 9 Feb. Read More »

PADLANGS #5 – 6 Feb.

PADLANGS #5 – 6 Feb. > VOLG IS NIE NABOOTS NIE 1 Korintiërs 11:1 – “Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is.” Daar is ’n wesenlike verskil tussen naboots en volg. Nabootsing is veilig; jy kopieer bloot wat jy sien. Maar navolging vra waagmoed; dit vra dat jy fyn luister en braaf meedoen. Paulus sê nie: ‘Doen presies wat ek doen’ nie; hy is bloot ’n skakel in ’n lang ketting wat

PADLANGS #5 – 6 Feb. Read More »

PADLANGS #4 – 5 Feb.

PADLANGS #4 – 5 Feb. > DIE WEG VAN SELF-VERLIES Johannes 3:30 – “Hy moet toeneem, maar ek moet afneem.” Ons spandeer ons hele lewe aan die bou van ‘n identiteit. Titels en prestasie is vir ons belangrik. Ons wil “iemand” wees! Maar Johannes die Doper leer ons die weg van self-verlies. Ware lewe word nie gevind in die versterking van die “ek” nie, maar in die oorgee daarvan. Om minder te word, beteken nie

PADLANGS #4 – 5 Feb. Read More »

PADLANGS #3 – 4 Feb.

PADLANGS #3 – 4 Feb. > JESUS SE VREEMDE SMAAK IN MENSE Matteus 9:13b – ” Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars .” Wie sou jy kies as jy ’n wêreldwye geestelike beweging moes begin? Jou betroubare vriende? Dalk geleerdes of die geestelike elite? Jesus kies vreemde mense vir Sy span. In Matteus 9 roep Hy ’n tollenaar—iemand wat deur sy eie mense as

PADLANGS #3 – 4 Feb. Read More »