June 2025

SPIRITUS VIVUS #22 (30 Junie)

Die Gees: Ten volle God in die Gewone Ons reis deur “Gees in die Gewone ” lei ons na ‘n klimaks-onthulling: die Heilige Gees is die lewende asem van God self in ons. Sedert die Skepper se asem by die skepping, tot Jesus se uitasem oor sy dissipels, is die Gees die hartklop van God se teenwoordigheid – nooit afwesig nie, ook nie nou nie.Jy is ook met Goddelike asem gevul. Dit maak van jou […]

SPIRITUS VIVUS #22 (30 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #21 (naweeknadenke )

Die Gees: Geanker in die ewigheid . Paulus bid in Romeine 15:13: “ Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees .”Die Gees bring nie net hoop vir vandag nie – Hy plant alreeds iets van die ewige vreugde in ons harte. ANKERGEDAGTE: Jy hoef nie vir “eendag” te wag nie –

SPIRITUS VIVUS #21 (naweeknadenke ) Read More »

SPIRITUS VIVUS #20 (26 Junie)

Die Gees: Waag Saam Die Sprong! ANKERGEDAGTE: Die Gees bemagtig ons om ons veilige hawe te verlaat en God se wonder op die golwe te beleef . Gebed: Heilige Gees, vul my met U krag om vreesloos deel te neem aan U avontuur van die lewe. DEEL B (vir diegene met meer tyd): Lees Matteus 14:22-33 en Hebreërs 11:6. Dink na oor ‘n situasie in jou lewe waar jy in ‘n “gemaksone” vasgevang voel, maar

SPIRITUS VIVUS #20 (26 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #19 (25 Junie)

Die Gees: Transformeer begeertes tot dade ANKERGEDAGTE: Die Gees is God se inwonende “wilskrag” in my, wat “moet” in “kan” verander. Gebed : Heilige Gees, verwyder my kliphart en vul my met U krag, sodat ek U wil met vreugde kan leef, elke dag. DEEL B (vir diegene met meer tyd): Lees Romeine 6:1-14 en Filippense 2:12-13. Hoe verander die Gees ons verhouding met sonde, en watter rol speel ons in hierdie proses? Hoe kan

SPIRITUS VIVUS #19 (25 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #18 (24 Junie)

Die Gees: Bruisende Bron van Blydskap ANKERGEDAGTE: Die Gees vervul ons met ‘n diep, standhoudende blydskap wat onafhanklik is van omstandighede. Gebed : Heilige Gees, dankie dat U die onuitblusbare vreugde van God in my hart stort, selfs in die moeilikste tye. DEEL B (vir diegene met meer tyd): Lees Filippense 4:4-7 en 1 Petrus 1:8-9. Hoe kan die realiteit van die Gees as die bron van vreugde jou perspektief op die aanhoudende negatiewe om

SPIRITUS VIVUS #18 (24 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #17 (23 Junie)

Die Gees: Verwyder vrees met vrymoedigheid ANKERGEDAGTE: Die Gees bewerk by ons ‘n vreeslose vrymoedigheid om God ons Pa-Vader te kan noem . Gebed: Heilige Gees, dankie dat U my in die diepste verhouding met Abba Vader lei. Help my om elke dag in hierdie onvoorwaardelike liefde te rus. DEEL B (vir diegene met meer tyd):Lees Galasiërs 4:4-7 en Romeine 8:14-17. Ons het elkeen ‘n Godsbeeld. Wat is joune? Is dit so intiem soos Paulus

SPIRITUS VIVUS #17 (23 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #16 (naweeknadenke)

Die Gees: Ons Leermeester ANKERGEDAGTE: Die Gees is ons Goddelike Leermeester wat die Skrif vir ons oopbreek en die dieptes van God openbaar. Gebed: Heilige Gees, dankie dat U my Leermeester is. Open my oë en my hart om U stem deur God se Woord te hoor en die dieptes van U waarheid te verstaan. DEEL B (vir diegene met meer tyd):Lees 1 Korintiërs 1:26-30 en 2:9-16 . Op watter wyse praat hierdie gedeeltes vandag

SPIRITUS VIVUS #16 (naweeknadenke) Read More »

SPIRITUS VIVUS #14 (19 Junie )

Die Gees: Rus ons toe Ons is dikwels geneig om God se gawes op ‘n ranglys te plaas – die “buitengewone” gawes soos wonderwerke en profesie lyk soms meer indrukwekkend as die “gewone”. Maar God se genade is veelvoudig, wat beteken dit kom in alle vorme en groottes.Ja, ‘n sin vir humor is ‘n gawe! Dit kan lig bring in donker tye, spanning verlig en mense met mekaar verbind. Kreatiwiteit – of dit nou in

SPIRITUS VIVUS #14 (19 Junie ) Read More »

SPIRITUS VIVUS #14 (19 Junie )

Die Gees: Rus ons toe Ons is dikwels geneig om God se gawes op ‘n ranglys te plaas – die “buitengewone” gawes soos wonderwerke en profesie lyk soms meer indrukwekkend as die “gewone”. Maar God se genade is veelvoudig, wat beteken dit kom in alle vorme en groottes.Ja, ‘n sin vir humor is ‘n gawe! Dit kan lig bring in donker tye, spanning verlig en mense met mekaar verbind. Kreatiwiteit – of dit nou in

SPIRITUS VIVUS #14 (19 Junie ) Read More »

SPIRITUS VIVUS #13 (18 Junie)

Die Gees: hou ons in verwondering ANKERGEDAGTE: Die Gees is die lens waardeur ons kyk as ons Goddelike skoonheid om ons wil sien. Gebed: Heilige Gees, laat ek tog nie blind deur die lewe gaan terwyl U my lewe met skoonheid omring nie. DEEL B (vir diegene met meer tyd):Lees Prediker 3:1-11. Neem ‘n oomblik om bewustelik ‘n “gewone” ding vandag raak te sien – dit kan ‘n wolkpatroon, ‘n glimlag, ‘n geluid, of selfs

SPIRITUS VIVUS #13 (18 Junie) Read More »