MEER AS NET ‘N STORIE

MEER AS NET ‘N STORIE #20

… Van Saaier tot Visnet ANKERTEKS: “Die koninkryk van die hemel is soos ‘n treknet wat in die see gegooi is en allerhande vis bymekaar gemaak het. Toe dit vol was, het hulle dit op die strand uitgetrek, gaan sit en die goeie vis in mandjies bymekaar gemaak en die onbruikbare vis weggegooi.” (Matteus 13:47-48) ANKERGEDAGTE: Leef met moed, want die voleinding van God se plan is seker en Sy werk alleen. Ons reis deur […]

MEER AS NET ‘N STORIE #20 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #19

… Troon of tronk? ANKERTEKS: “Dit verseker Ek julle: alles wat julle vir een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle vir My gedoen.” (Matteus 25:40) ANKERGEDAGTE: Die Koninkryk van God word sigbaar elke keer as ons die Koning herken en dien in die oë van die geringstes. Die Jode het destyds ’n Messias van mag en sukses verwag – Een wat hulle uit verdrukking sou red. Maar Jesus verras.

MEER AS NET ‘N STORIE #19 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #17

… Afwagting in Aksie ANKERTEKS: “Gelukkig is daardie slaaf as sy eienaar by sy koms vind dat hy so besig is.” (Matteus 24:46) ANKERGEDAGTE: Ware afwagting is nie passiewe kykery nie, maar aktiewe getrouheid van die roetine-take wat God aan ons toevertrou. Mense in ons tyd spekuleer baie oor wanneer Jesus sal terugkeer. In die Bybel is dit ‘n irrelevante vraag; die ware vraag is: in watter toestand sal ons gevind word wanneer Hy kom?

MEER AS NET ‘N STORIE #17 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #15

… Die illusie van môre ANKERTEKS: “Maar God sê vir hom: ‘Dwaas! Vannag nog sal jou lewe van jou geëis word.’” (Lukas 12:20) ANKERGEDAGTE: ’n Siel oorleef nie met voorraad vergader nie, maar van ‘n verhouding met God. Ek sien dit om my: groter en groter; meer en meer. Alles ter wille van ‘n veilige “môre”. Maar God onderbreek hierdie ryk man. “Dwaas”, sê God. Nie omdat hy ryk was nie, maar omdat hy nie

MEER AS NET ‘N STORIE #15 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #14

… Volhardende gebed bring intimiteit en insig. ANKERTEKS: “Al sal hy nie opstaan en dit aan hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog opstaan en hom gee wat hy nodig het, omdat dié aanhou vra.” (Lukas 11:8—9) ANKERGEDAGTE: God raak nie geïrriteerd wanneer ons aanhou pleit nie – Hy nooi ons juis uit om dit te doen. Dis middernag. Die dorp slaap. Maar êrens klop iemand aan ‘n deur – dringend,

MEER AS NET ‘N STORIE #14 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #13

… jou basis bepaal jou besluite en jou bewegings ANKERTEKS: “Elkeen wat hierdie woorde van My hoor en dit doen, sal wees soos ’n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.” (Matteus 7:24) ANKERGEDAGTE: Ware geloof word nie gebou op sigbare prestasie nie, maar op ’n onsigbare fondasie: Christus self. Twee mans, twee huise. Maar ons weet reeds, Jesus vertel veel meer as net ‘n storie – dit is ‘n toets vir

MEER AS NET ‘N STORIE #13 Read More »

MEER AS NET ‘N STORIE #12

… Aan jou vrugte word jy geken ANKERTEKS: “Laat (die vyeboom) nog hierdie jaar staan; ek sal hom omspit en bemes. Miskien sal hy volgende jaar vrugte dra.” (Lukas 13:8–9) ANKERGEDAGTE: God se genade gee altyd nog ’n kans – nie sodat ons kan uitstel nie, maar sodat ons kan verander. Watter waarde het ’n vrugteboom wat geen vrug dra nie – behalwe om vuurmaakhout te word? So ’n boom tap tog net die water

MEER AS NET ‘N STORIE #12 Read More »