Meditasies

Die Tafel (#6 – 10 Aug)DIE TAFEL WAAR JOU REPUTASIE STERF 📖 “Waarom eet en drink julle saam met tollenaars en sondaars?” (Lukas 14:23 ). “ 🍞 PROE DIE BROOD In die antieke wêreld het jy nooit net “gesellig geëet” nie. Om saam met iemand aan ‘n tafel te sit, was ‘n publieke verklaring: “Ek keur jou lewe goed. Ek identifiseer my met jou. Ons kan vriende wees.” Daarom was die Fariseërs nie net nuuskierig
Die Tafel
DIE TAFEL (#5 – 7 Aug)DAAR IS NOG PLEK AAN DIE TAFEL ⁠📖 " Kom, alles is gereed . ." (Lukas 14:17) ⁠🍞 PROE DIE BROOD ⁠Aan Christus se tafel is die grootste wonder nie wie daar sit nie, maar dat daar nog plek is. Ons leef maklik met die gevoel dat ons eers iets moet bewys voordat ons werklik welkom is. Nog ‘n bietjie beter… Nog ‘n bietjie heiliger… Nog ‘n bietjie waardiger…. Maar
Die Tafel
DIE TAFEL (#4 – 6 Aug)VREDE VOORDAT DIE STORM VERBY IS 📖 ” Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Ek gee nie soos die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie en julle moet nie bang wees nie .” (Johannes 14:27) ⁠🍞 PROE DIE BROOD ⁠Christus gee nie sy vrede wanneer die storm verby is nie; Hy gee dit terwyl die storm nog op pad is .
Die Tafel
DIE TAFEL (#3 – 5 Aug)LAAT CHRISTUS JOU DENKE VERNUWE 📖 ” Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe . …” (Romeine 12:2) ⁠🍞 PROE DIE BROOD •⁠ ⁠God verander ons lewe nie deur ons omstandighede eerste te verander nie, maar deur ons denke te vernuwe. Wanneer ons by Christus se tafel aansit, verander Hy nie net wat ons doen nie.Hy verander hoe
Die Tafel
DIE TAFEL (#2 – 4 Aug)JY IS MEER AS JOU VERLEDE 📖 “… maar een ding doen ek: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voorlê .” (Fil 3:13) ⁠🍞 PROE DIE BROOD •⁠ ⁠Genade verander nie net jou bestemming nie; dit verander ook jou identiteit. Ons almal leef met ‘n verhaal.Daar is hoofstukke waarvoor ons dankbaar is. Maar daar is ook bladsye wat ons wens nooit geskryf was
Die Tafel