DIE TAFEL WAAR JOU REPUTASIE STERF
Die Tafel (#6 – 10 Aug)DIE TAFEL WAAR JOU REPUTASIE STERF 📖 “Waarom eet en drink julle saam met tollenaars en sondaars?” (Lukas 14:23 ). “ 🍞 PROE DIE BROOD In die antieke wêreld het jy nooit net “gesellig geëet” nie. Om saam met iemand aan ‘n tafel te sit, was ‘n publieke verklaring: “Ek keur jou lewe goed. Ek identifiseer my met jou. Ons kan vriende wees.” Daarom was die Fariseërs nie net nuuskierig […]
DIE TAFEL WAAR JOU REPUTASIE STERF Read More »






