Meer Oor My

Ek deel graag my kennis en ontdekkinge met lesers.

My waardes is gebore uit ons verbondenheid

aan God:


“Uit U en deur U en tot U is alle dinge” (Rom 11:36)

“U is die een wat offer en die Een wat geoffer word, die Een wat ontvang en die Een wat  gegee is” (Johannes Chrisostomos: 347-407 nC)

Niks behoort nie aan God nie, en daarom behoort alles ook aan mekaar. 

As alles aan God behoort, verdien alles ons respek en liefde, ongeag ras, geslag, klas en seksuele oriëntasie en geloof.

Alle wat geskape is, is ‘n afsplitsing van wie en hoe God is.

Ek glo: Jesus is, as Afsplitsing van God, vir ons die sigbare voorbeeld van hoe mense die herstelde beeld van God moet wees.

My lewensbeginsel: As jy jou deernis vir mense verloor het, het jy jou eerbied vir God verloor.

Boeke

Est proin massa

Ultrices aliquam