July 2025

GOD IN DIE KANTLYN #4 Links is soms vir God reg(s)

ANKERGEDAGTE: Ons beperkinge is dalk juis wat God nodig het. Ehud, die man wat die Moabitiese koning vermoor, was slinks en brutaal. Maar kyk bietjie dieper, dan ontdek jy die eintlike storie. Vir twintig jaar word die Israeliete deur die Moabiete oorheers. Die volk pleit by God om hulp. God luister. En so kom Ehud op die toneel. Maar lees mooi: “ Ehud was links ” (Rigters 3:15). Die fokus is nie die gewelddadigheid nie; […]

GOD IN DIE KANTLYN #4 Links is soms vir God reg(s) Read More »

GOD IN DIE KANTLYN #2Goddelike Talente in Aksie ANKERGEDAGTE: Elke gawe, hoe ongesiens ook al, is ‘n goddelike aanraking wat God se koninkryk opbou. Da Vinci, Van Gogh, Picasso. Beethoven, Mozart, Rachmaninoff. Hierdie genieë, geseën met gawes, sal nooit vergete raak nie. En Besaleël en Oholiab. “Wie?!” Twee langvergete ambagsmanne, met die opdrag om die tabernakel te bou. Maar wat maak hulle besonders? Eksodus 31:3-5 sê hulle is “… met die Gees van God vervul,

Read More »

GOD IN DIE KANTLYN #1:

Die Naamlose Skakel > ANKERGEDAGTE: God werk selfs deur die onwaarskynlikstes om Sy planne te vervul. Soveel keer werk God vanuit die kantlyn – daar waar die “gesigloses” is; hulle wat nie in die kollig van die lewe staan nie. Die verhaal van Abraham se oudste slaaf in Genesis 24 is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Hierdie verhaal hou direk verband met God se getrouheid om Sy belofte aan Abraham en Sara na te kom. En

GOD IN DIE KANTLYN #1: Read More »