VASTE FONDAMENT 3-5 Jan (Naweek)
Op 8 Desember 1976 het ‘n reuse aardbewing Welkom (in die Vrystaat) getref. Ons skoolkinders is uit die klaskamers gejaag; rugbyveld toe. Almal was bleek geskrik. Nie baie ver daarvandaan het ‘n ses-verdieping woonstelgebou, Tempest Hof, inmekaar gevou. As 12-jarige was my vrees groot: as dit kan gebeur, waarom nie ook met ons huis nie? Vir die eerste maal het ek daar geleer van stewige fondasies, goeie boumaterial, en bouregulasies. Ek wonder wat die mense […]
VASTE FONDAMENT 3-5 Jan (Naweek) Read More »



