DIE KUNS VAN WAG: 11
ADVENT WEEK 3: Wag met Vreugde 📖 – Filippense 4:4 – “Verbly julle altyd in die Here! Ek herhaal: Verbly julle!” 💡- Vreugde is nie ‘n emosionele gevolg van ons omstandighede nie; dit is ‘n geloofsopdrag, ongeag ons omstandighede. Kyk mooi! Paulus gee hierdie woorde nie vir ons as ‘n voorstel of ‘n keuse nie. Dit hang ook nie van voorspoedige omstandighede af nie. Paulus skryf dit as ‘n opdrag. Herhalend. Met uitroeptekens.Om met vreugde […]
DIE KUNS VAN WAG: 11 Read More »

