March 2026

#36 – 31 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #36 – 31 Mrt > OORWINNING OOR SKAAMTE “Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat ‘n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat.” – Johannes 19:23 Kruisiging was nie net ’n doodsvonnis nie; dit was openbare vernedering. Die veroordeelde is ontklee, uitgelewer, ten toon gestel. Skaamte was deel van die straf – om alles wat jou bedek […]

#36 – 31 Mrt Read More »

#35 – 30 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #35 – 30 Mrt > OORWINNING OOR VERWERPING “My God, my God, waarom het U My verlaat?” – Matteus 27:46 Ons betree nou die laaste week van Lydenstyd. Die pad word stiller. Die kruis kom nader. Tree vir tree stap ons saam met Jesus – die Pad van die Kruis. Die Pad van Verwerping. Verwerping sny diep. Jy is nie genoeg nie, jy het nie waarde nie; ook nie ‘n plek

#35 – 30 Mrt Read More »

#34-28 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #34-28 Mrt > OORWINNING OOR TWYFEL “Ek glo. Help my in my ongeloof.” – Markus 9:24 Twyfel voel soms soos mislukte geloof. Jy bid, maar is onseker. Jy glo, maar net half. Jy vra vrae wat jy nie hardop durf sê nie. Die man in Markus 9 bring sy twyfel eerlik na Jesus toe. Hy probeer dit nie wegsteek nie. Hy vra nie vir perfekte geloof nie – hy vra vir

#34-28 Mrt Read More »

#33 – 27 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #33 – 27 Mrt > OORWINNING OOR ELLENDE “Die lyding wat ons nou moet verduur, weeg nie op teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie.” – Romeine 8:18 Die lewe is vol pyn. Bitter min van ons verstaan hoekom daar soveel ellende is – nie net in ander se lewens nie, ook in ons eie. As daar Een is wat verstaan, is dit Jesus!

#33 – 27 Mrt Read More »

#32 – 26 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #32 – 26 Mrt > OORWINNING OOR SINLOOSHEID “Weerhou my van ‘n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys.” – Psalm 119:37 Min dinge is so dreinerend soos om passieloos deur die lewe te gaan. Daar is dae wanneer alles leeg voel. Victor Frankl het geskryf: “As jy weet waarom, sal jy weet hoe.” ’n Betekenisvolle lewe lê nie in prestasies, besittings of erkenning nie. Jesus se

#32 – 26 Mrt Read More »

#31 – 25 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #31 – 25 Mrt > OORWINNING OOR OU WONDE “Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.” – Psalm 34:19 Ons probeer dikwels ons gebrokenheid wegsteek agter ’n glimlag of ’n besige skedule, asof letsels ’n teken van nederlaag is. Oorwinning is nie die heelmaak van die verlede nie, maar die vind van God in die skerwe. By die kruis sien ons ’n God wat nie van ’n afstand

#31 – 25 Mrt Read More »

#30 – 24 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #30 – 24 Mrt > OORWINNING OOR OORDEEL “Laat die een van julle wat ‘n skoon gewete het, eerste ‘n klip op haar gooi.” – Johannes 8:7 Oordeel laat ons maklik voel asof ons bo ander uitstyg. Ons meet ander se foute met streng maatstawwe, maar behandel ons eie met sagtheid. Tog weet ons diep binne dat ook óns nie sonder tekortkominge is nie. Kyk na Jesus. Hy tree tussen die

#30 – 24 Mrt Read More »

#29 – 23 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #29 – 23 Mrt > OORWINNING OOR LIEFDELOOSHEID “Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie, die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie.” – 1 Korintiërs 13:4 Liefdeloosheid is wat gebeur wanneer ’n hart verdroog. Wanneer ons vanuit ons eie reserwes probeer leef, droog die inspirasie uit die bron in ons op. Dan begin 1 Korintiërs 13 soos ’n onmoontlike lys liefde-eise klink. Maar

#29 – 23 Mrt Read More »

#27 – 20 Mrt

40 DAE VAN OORWINNING #27 – 20 Mrt > OORWINNING OOR BEHEER “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.” – Spreuke 3:5–6 Om altyd in beheer te wil wees, bring bekommernis mee, want beheer is ’n illusie wat vrees voed. Jy dink jy het ’n greep op die lewe, maar daardie greep beteken

#27 – 20 Mrt Read More »

OORWINNING OOR MATERIALISME

40 DAE VAN OORWINNING #26 OORWINNING OOR MATERIALISME “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak nie… want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” – Matteus 6:19–21 Materialisme is nie net die begeerte na meer en beter nie; eintlik gaan dit oor veiligheid. Dit is om die leuen te glo dat as jy genoeg besit, jy “okay” sal wees. Meer spaargeld. Meer sekerheid. Meer beheer. Waarom dan bly die onrus? Jesus leef

OORWINNING OOR MATERIALISME Read More »