#30 VREESLOOS VERNUWEND
Môre begin ons met ‘n splinternuwe reeks. Hierdie maand se tema het homself letterlik “langs die pad” aangebied – op ‘n boekrak by ‘n padstal. Ek het die boek (“Die Groot Belofteboek”, geskryf deur Annes Nel) gekoop, wetend dit is dan ook die naam van die nuwe reeks: #BELOFTES. Op die titelbladsy was ‘n aanhaling: “Ons glo dat die toekoms aan God behoort en dat God se beloftes verrassender vervul sal word as wat ons […]
#30 VREESLOOS VERNUWEND Read More »