VASTE FONDAMENT 17-19 Jan (naweek)
Petrus sê dat daar in ons die smagting moet wees, soos pasgebore babatjies na hulle ma se melk smag, so moet ons smag daarna om te groei tot volwasse verlostes. (Sien 1 Pet 2:2, NLV). Dit is m.a.w. God se wil dat ons geestelik volwasse moet word, sodat ons al meer die “geestelike huis (word) waarin God woon” (aldus Ef 2:20-22). Sy einddoel vir ons is juis om “soos ‘n volgroeide mens (te word), so […]
VASTE FONDAMENT 17-19 Jan (naweek) Read More »










