May 2026

 14. VERWONDERING – DIE TEENVOETER VIR AFGESTOMPTHEID (20 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  14. VERWONDERING – DIE TEENVOETER VIR AFGESTOMPTHEID (20 Mei)  “Wanneer ek na u hemelruim kyk, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U gevestig het – wat is ‘n mens dan dat U aan hom dink, ‘n mensekind dat U aan hom aandag skenk?” – Psalm 8:4–24 (2020-vert) ———————–’n Kind kan minute lank na ’n ry miere of die tekstuur van ’n blaar kyk. Vir hulle is […]

 14. VERWONDERING – DIE TEENVOETER VIR AFGESTOMPTHEID (20 Mei) Read More »

13. DIE VERLIGTING VAN ONTMASKERING (19 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  13. DIE VERLIGTING VAN ONTMASKERING (19 Mei)  “Ondersoek my, o God, en ken my hart; toets my, en ken my ontstellende gedagtes.” – Psalm 139:23–24 (2020-vert)  “God, kyk of U my kan vertrou. Toets my gesindheid. Kyk of ek eerlik is.” (Die Boodskap)———————–Kinders het selde ’n wag voor hul mond. Hulle druk hul emosies rou-eerlik uit, en selfs ontstellend direk. As volwassenes word ons, met die jare, egter meester-maskerdraers. Ons leer

13. DIE VERLIGTING VAN ONTMASKERING (19 Mei) Read More »

 12. DIE HEILIGHEID VAN ‘N VRAAGTEKEN (18 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  12. DIE HEILIGHEID VAN ‘N VRAAGTEKEN (18 Mei)  Jesus antwoord: “Alle dinge is moontlik vir iemand wat glo.” Onmiddellik roep die vader van die kind uit: “Ek glo! Kom my ongeloof te hulp!” – Markus 9:24 Ons dink dikwels kinderlike geloof beteken om alles sonder vrae te aanvaar. Die teendeel is waar: kinders is die wêreld se grootste vraestellers. Hulle “hoekom” spruit nie uit rebellie nie, maar uit ‘n diepe wete

 12. DIE HEILIGHEID VAN ‘N VRAAGTEKEN (18 Mei) Read More »

 11. DIE TEOLOGIE VAN DIE AGTERVELD (15 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  11. DIE TEOLOGIE VAN DIE AGTERVELD (15 Mei)  “Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike” – 1 Samuel 16:7———————–Spiere, lengte en die selfvertroue van die oudste seuns van Isai het die profeet Samuel beïndruk. Alles goeie eienskappe vir ‘n nuwe koning, dan nie? Maar God het ‘n “oog.” Terwyl die belangrikes binne feesgevier het, was

 11. DIE TEOLOGIE VAN DIE AGTERVELD (15 Mei) Read More »

 10. AFGESTOF EN REGGERUK (14 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  10. AFGESTOF EN REGGERUK (14 Mei)  “Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het … hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het in alle opsigte die pad van sy voorvader Dawid gevolg en nie links of regs daarvan afgewyk nie.” – 2 Konings 22:11———————–Josia word koning in ‘n tyd toe die volk die tempel verwaarloos het; die Wet van God het stof

 10. AFGESTOF EN REGGERUK (14 Mei) Read More »

9. GOD SE HOOP KEN GEEN VYANDE NIE (13 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  9. GOD SE HOOP KEN GEEN VYANDE NIE (13 Mei)  “Die ontvoerde dogtertjie uit Israel het vir Naäman se vrou gesê: ‘Ag, as Meneer net by die profeet in Samaria kon uitkom, dan sal hy vir Meneer van sy melaatsheid gesond maak.’” – 2 Konings 5:3———————– Ons fokus dikwels op Naäman se genesing in die Jordaanrivier, maar die ware wonderwerk gebeur in die kombuis van sy paleis. ’n Naamlose meisie, weggeruk

9. GOD SE HOOP KEN GEEN VYANDE NIE (13 Mei) Read More »

 8. INGESTEL OP GOD SE FREKSENSIE (12 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  “Eli sê (toe) vir Samuel: ‘Gaan lê en as iemand jou weer roep, sê jy: Praat, Here, u dienaar luister!’” – 1 Samuel 3:9———————–In die tyd van Eli (aldus 1 Sam 1:1) was “die woord van die Here min gehoor (en) daar was nie dikwels openbarings nie.” Dit was nie omdat God opgehou praat het nie, maar omdat die ore van die godsdienstiges doof geword het. Die tragedie van Eli was

 8. INGESTEL OP GOD SE FREKSENSIE (12 Mei) Read More »

 7. WAAGMOED TUSSEN DIE RIETE (11 Mei)

GLO SOOS ‘N KIND  7. WAAGMOED TUSSEN DIE RIETE (11 Mei)  “(Miriam) sê toe vir die farao se dogter: ‘Mag ek vir u ‘n vrou gaan roep, ‘n Hebreeuse vrou met ‘n pasgebore baba, dat sy die seuntjie vir u kan laat drink?’” – Eksodus 2:7———————–Ons romantiseer dikwels Moses in die mandjie, maar vergeet die politieke risiko van Miriam. Ten spyte van ‘n farao wat die dood van Hebreeuse seuns beveel het, hardloop sy nie

 7. WAAGMOED TUSSEN DIE RIETE (11 Mei) Read More »

DIE WAAGSTUK VAN VERTROUE (8 Mei)

 6. DIE WAAGSTUK VAN VERTROUE (8 Mei)  “’Kom!’ sê Hy. Petrus het uit die skuit geklim, op die water begin loop en naby Jesus gekom.” – Matteus 14:29———————–Het jy al ’n kind dopgehou wat van ’n muur af spring? Daar is geen huiwering nie, geen vrae oor die vanger se armspier-kapasiteit nie. Hulle spring nie omdat hulle die wetenskap van val verstaan nie, maar omdat hulle die karakter van die vanger ken. Vir ons as

DIE WAAGSTUK VAN VERTROUE (8 Mei) Read More »

DIE ONGERIEF VAN WEER BEGIN (7 Mei)

5. DIE ONGERIEF VAN WEER BEGIN (7 Mei)  “ As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie ” – Joh 3:3———————–Nikodemus het ’n leeftyd daaraan spandeer om sy geestelike CV op te bou. Hy is geleerd, gerespekteer en moreel onberispelik. Maar Jesus vee alles met een sin van die tafel af. Om “weer gebore” te word is nie ’n mooi godsdienstige rympie nie; dit is ’n stroping.

DIE ONGERIEF VAN WEER BEGIN (7 Mei) Read More »