#Job 20: Nederige mede-soekers
Ek het ‘n vriend wat die gewoonte het om sy sinne te begin met: “Kom laat ek julle nou sê…” Dit irriteer die wit-warm-waks uit my. Want, hy laat dit klink asof hy die antwoord op almal se vrae het. Maar, as ek eerlik moet wees, irriteer dit my omdat ek nie voorgesê wil word nie. Dit is die gevoel wat ek kry terwyl ek die gesprekke in die Boek van Job lees en herlees. […]
#Job 20: Nederige mede-soekers Read More »