#Job 8: Jy mag maar met God stoei!
Ek verstom my oor die toewyding van Job aan God! Behalwe dat hy herhaaldelik “vroom en opreg” genoem is, God gedien het, “en die kwaad vermy” het (sien bv Job 1:1), het hy selfs namens sy kinders brandoffers gebring, net vir ingeval hulle gesondig het (1:5). Die grootste rampe tref Job en herhalend lees ons: “Onder alles het Job nie gesondig of God iets verwyt nie” (1:22, ook 2:9-10). Sondelose Job? Nee; Job was soos […]
#Job 8: Jy mag maar met God stoei! Read More »