WOENSDAG, 11 Desember
ADVENT ‘24, WOENSDAG, 11 Des. WEEK 2 – VREDE Van alle oorloë hetdie Tweede Wêreldoorlog die grootste menseverlies gely: 3% van die ganse wêreldbevolking is in 5 jaar uitgewis. Die Eerste Wêreldoorlog (wat toevallig beskou was as die oorlog wat alle oorloë sou beïndig het) se sterftesyfer word bereken op 20 miljoen. Wat dit nog slegter gemaak het, is dat die terugkerende soldate die 1918-griep oor grense heen versprei het, wat sterftes tot by 50 […]
WOENSDAG, 11 Desember Read More »








