#Ek is … 14-16 Feb. (Naweek)
“Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde. Hy sal ons ons sonde nie bly toereken en nie vir ewig toornig bly nie.” (Psalm 103:8-9) Met hierdie woorde het gister se meditasie afgesluit:Ek is … sondaar.Ek behoort aan God … en tog leef ek nie so nie.Ek is … nie wie U my bedoel om te wees nie. Wanneer Dawid die belydenis-gedig (in Psalm 51) skryf oor dit wat hy Batseba en Urija […]
#Ek is … 14-16 Feb. (Naweek) Read More »









