June 2025

SPIRITUS VIVUS #2 (3 Junie)

GEES IN DIE STILTE Hoe herken ‘n mens – tussen al die geraas van ons lewens – God se stem? Leer by Elia: die vlugtende profeet voor ‘n wraaksugtige koningin (in 1 Konings 19). God sou op ‘n buitegewone manier moes praat om hom tot bedaring te bring. Dalk met ‘n stormwind? Vlamme? Aardbewing? Die indrukwekkende? Maar God is anders. God verskyn in die “fluistering in die windstilte” (v12).Ja, natuurlik kan God ons te midde […]

SPIRITUS VIVUS #2 (3 Junie) Read More »

*SPIRITUS VIVUS #1 (2 Junie)*

*HEMELSE ASEM* ‘n Gejaagde lewe laat ons maklik voel asof God ver is, selfs afwesig. Maar die waarheid is, God is so teenwoordig soos ‘n asemteug. Genesis 2:7 leer dat God uit die mees gewone – die stof van die aarde – “ _lewensasem in die mens se neus blaas sodat die mens ‘n lewende wese geword het._ ” Net soos Jesus (in Joh 20:22) sy asem oor die apostels blaas en sê, _“Ontvang die

*SPIRITUS VIVUS #1 (2 Junie)* Read More »