VASTE FONDAMENT 20 Jan (Maandag)
Die laaste woorde waarmee Vrydag se meditasie afgesluit het, was dat dit God se wil is dat ons geestelik sal groei – vaster in ons geloof, sterker in hoop, met dringender liefde, en groter afhanklikheid. Maar Petrus voeg een groeipunt by, wat ek onlangs eers raakgesien het. Nadat hy die gemeentes gewaarsku het dat valse leraars in hul midde mag wees, gee hy die volgende opdrag: “Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade […]
VASTE FONDAMENT 20 Jan (Maandag) Read More »










