VASTE FONDAMENT 6 Jan (Maan.)
Afhangende van die vertaling wat jy gebruik is daar tussen 80 en 100 verwysings na fondamente in die Bybel, die meeste daarvan in die Ou Testament. Die meeste is verwysings na die fondament van die tempel, maar soms is die woord gebruik as beeldspraak. Die woord sou vele kere ook verwys na spirituele standvastigheid. Lank voor die tempel se fondament vasgelê is het God reeds die aarde se fondament gevestig. Toe Job vrae aan God […]
VASTE FONDAMENT 6 Jan (Maan.) Read More »




