Die Gees gee jou hoop
GEESKRAGTIG #10 – Die Gees gee jou hoop (12 Junie) 🏋️ Geeskrag: Die Gees is God se waarborg van hoop vir die toekoms. “Mag God wat die bron van julle hoop is, julle deur die krag van die Heilige Gees vervul met alle vreugde en vrede in die geloof, sodat julle hoop al hoe sterker kan word” (Romeine 15:13). Paulus se gebed wys dat hoop nie ’n vae wensdroom is nie, maar ’n vaste gawe […]
Die Gees gee jou hoop Read More »









