ADVENT ‘24, VRYDAG-SATERDAG, 13-14 Des.
WEEK 2 – VREDE Ek onthou ‘n kinderkransliedjie baie goed: “As Hy weer kom, as Hy weer kom, kom haal Hy sy pêrels. Al sy pêrels, fraaie pêrels, vir Jesus se kroon.” Waarom ek nou daaraan dink terwyl ek skryf, weet ek nie. Waarskynlik is dit die teologie van “opgaan hemel toe” wat agter die liedjie lê; terwyl die Bybel ons eintlik iets anders leer: die hemel kom na ons toe. Dit is die grootste […]
ADVENT ‘24, VRYDAG-SATERDAG, 13-14 Des. Read More »










