Sondag, 1 Desember
ADVENT ‘24WEEK 1 – Sondag, 1 Des. “Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!” (Rom 15:13)** ‘n Gebed wat gebid word by die aansteek van die eerste Adventskers: “Steek in ons hart die vlam van hoop aan, terwyl ons nou die Adventskers van Hoop aansteek.”(Kers kan aangesteek word, waarna gebed voortgesit […]
Sondag, 1 Desember Read More »

