#25 – 18 Mrt
40 DAE VAN OORWINNING #25 – 18 Mrt > OORWINNING OOR KRITIEK “Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.” – Matteus 7:1 ‘n Kritiese gees skrop maklik nes in ons lewens. Soms is ander die slagoffer van ons kritiek. Soms ly onsself daaronder. Dit voel soos beheer, soos beskerming, soos regverdigheid. Maar uiteindelik maak dit ons hard en ongenadig. Jesus het in ’n wêreld vol oordeel geleef. Hy is dopgehou, bevraagteken, verkeerd verstaan. […]










