Spiritus Vivus

SPIRITUS VIVUS #4 (5 JUNIE)

Die Gees: bekleedsel van my siel Gebed : Heilige Gees, help my om U vrug in my verhoudings sigbaar te maak. DEEL B – vir diegene met meer tyd: Lees Galasiërs 5:13-26 en Kolossense 3:12-14 . Dink aan ‘n spesifieke verhouding wat tans ‘n uitdaging bied. Hoe kan jy jou aan die Gees oorgee om met die vrug te triomfeer?Kruisverwysings vir verdere studie :•⁠ ⁠Efesiërs 4:31-32: “Wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar, […]

SPIRITUS VIVUS #4 (5 JUNIE) Read More »

SPIRITUS VIVUS #3 (4 Junie)

DIE GEES – ONS LEWENSGIDS“ Die Heilige Gees het hulle verhinder… die Gees van Jesus het hulle dit nie toegelaat nie.” (Handelinge 16:6-7) Gister het ons gesels oor die Gees se fluistering in besluitneming. Maar hoe hoor ons daardie fluisteringe, prakties gesproke? Hoe weet ons dit is die Gees, en nie ons eie geraas nie? Om die Gees se leiding te onderskei, vra ‘n paar sleutel-dissiplines: *ANKERGEDAGTE: Die Gees se leiding is ‘n stille taal;

SPIRITUS VIVUS #3 (4 Junie) Read More »

SPIRITUS VIVUS #2 (3 Junie)

GEES IN DIE STILTE Hoe herken ‘n mens – tussen al die geraas van ons lewens – God se stem? Leer by Elia: die vlugtende profeet voor ‘n wraaksugtige koningin (in 1 Konings 19). God sou op ‘n buitegewone manier moes praat om hom tot bedaring te bring. Dalk met ‘n stormwind? Vlamme? Aardbewing? Die indrukwekkende? Maar God is anders. God verskyn in die “fluistering in die windstilte” (v12).Ja, natuurlik kan God ons te midde

SPIRITUS VIVUS #2 (3 Junie) Read More »

*SPIRITUS VIVUS #1 (2 Junie)*

*HEMELSE ASEM* ‘n Gejaagde lewe laat ons maklik voel asof God ver is, selfs afwesig. Maar die waarheid is, God is so teenwoordig soos ‘n asemteug. Genesis 2:7 leer dat God uit die mees gewone – die stof van die aarde – “ _lewensasem in die mens se neus blaas sodat die mens ‘n lewende wese geword het._ ” Net soos Jesus (in Joh 20:22) sy asem oor die apostels blaas en sê, _“Ontvang die

*SPIRITUS VIVUS #1 (2 Junie)* Read More »