DIE KUNS VAN WAG: 4
> – Matteus 4:16/Jesaja 9:1: “Die volk wat in duisternis woon, het ‘n groot lig gesien; vir dié wat in die skaduwee van die dood woon, het ‘n lig opgegaan.” > – Die duisternis word nie verdryf deur harder te kyk nie, maar deur te besef waar die enigste Bron van Lig reeds is. Die wêreld se duisternis in Matteus se tyd was tasbaar: politieke onderdrukking en sosiale onreg. Selfs vandag ervaar baie mense oomblikke […]
DIE KUNS VAN WAG: 4 Read More »




