Al Psalmend 3 (8 Nov)
“Oor U wil ek my verbly en vrolik wees, u Naam wil ek besing, o Allerhoogste.” (Ps 9:3) ***** Matthew Henry, ‘n teoloog uit die 18de eeu, skryf in een van sy kommentare oor Psalm 9 ‘n kosbare sinnetjie. Ek gee dit net so in die oorspronklike Engels weer: “Holy joy is the life of thankful praise, as thankful praise is the language of holy joy.” Hoe sal ‘n mens weet of die vreugde wat […]
Al Psalmend 3 (8 Nov) Read More »






