Meditasies

Lig in die Winter 9 – Méér as antwoorde (13 Jul) ⁠📖 “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” 2 Korintiërs 12:9 Wanneer pyn lank aanhou, verander ons gebede. Aanvanklik vra ons vir uitkoms. Later vra ons net: Waarom? Ons verlang na antwoorde wat die legkaart van ons lewe laat sin maak. Paulus bid ook só. Drie keer vra hy dat sy “doring in die
Lig in die Winter
Lig in die Winter 8 – Die onsigbare werk van God (10 Jul) ⁠📖 “Die grond bring vanself die graan voort: eers 'n halm, dan 'n aar, dan die vol koringaar.” Markus 4:28 “Sien is glo.” Ons wil vordering, vooruitgang, sien. Ons wil meet. Ons wil weet iets gebeur. Maar baie van God se belangrikste werk gebeur buite ons sigveld. Lees gerus Prediker 11:3 en ook Joh 3:8. ‘n Saad groei in die donker. Wortels
Lig in die Winter, Uncategorized
Lig in die Winter 7 – Trurat Vorentoe (9 Jul) ⁠📖 “Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek bly hoop.” Klaagliedere 3:21 Môre is ‘n geheim. Soms vol opwindende verwagting. Maar soms vol vrees – asof niks goeds ooit weer sal gebeur nie. Jeremia verstaan. Hy skryf hierdie woorde terwyl Jerusalem in puin lê. Daar is geen teken van herstel nie. Geen onmiddellike uitkoms nie. Alles wat eens seker gevoel het, lê in
Lig in die Winter
Lig in die Winter 6 – Wat wagtye aan ons openbaar (8 Jul) ⁠📖 “Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.” Jesaja 40:31 Wanneer ons jonk is, dink ons wagtye gaan oor die ding waarvoor ons wag. Later ontdek ons dat wagtye iets anders doen. Dit openbaar waarop ons werklik vertrou. Solank die lewe verloop soos ons beplan, is dit maklik om te glo. Maar wagtye stroop ons van beheer. Ons kan
Lig in die Winter, Uncategorized
Lig in die Winter. 5 – Vrae is welkom! (7Jul) ⁠📖 “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?” (Habakuk 1:2) Baie gelowiges is onder die indruk dat geloof en vrae nie saamhoort nie. Maar die Bybel vertel ‘n ander verhaal.Abraham vra. Moses vra. Jeremia vra. Habakuk vra. Selfs Jesus vra aan die kruis: “Waarom?” Die teenoorgestelde van geloof is nie
Lig in die Winter