GOD, MET LEWENDE ASEM
GEESKRAGTIG 2 – GOD, MET LEWENDE ASEM (2 Junie) 🏋️ Geeskrag: Net die Gees van God kan dooie gebeentes laat dans. Toe Esegiël na die vallei van doodsbeendere kyk, was dit ’n toneel van absolute hopeloosheid. Maar God sê: “Kom uit die vier windstreke, gees, blaas in hierdie dooies in dat hulle kan lewe”. (Esegiël 37:9) Die Gees is soos ’n wind wat die verdorde Knersvlakte in ‘n bloeiende Tuin van Eden kan verander. Hy […]
GOD, MET LEWENDE ASEM Read More »


