PADLANGS #1 – 2 Feb.

PADLANGS #1 – 2 Feb. DAAR IS GEEN VOETSPOOR VAN ‘N DISSIPEL WAT NIE AL GESTRUIKEL HET NIE. Markus 8:17–18 “ Jesus het vir hulle gesê: ‘…Verstaan julle nog nie? Is julle verstand dan so verstar? Het julle oë en sien julle nie? Het julle ore en hoor julle nie? ’” Ons dink soms dissipelskap is ’n lyn wat net opwaarts beweeg, maar die dissipels wys eerder ‘n zig-zag – pad . Jy sou verwag […]

PADLANGS #1 – 2 Feb. Read More »