#5: Goue lyn → Naam-maak?
VAN GENESIS TOT OPENBARING (7 Sept)#5: Goue lyn → Naam-maak? Babel begin met ’n goeie ding: mense bou.Hulle droom groot. Hulle werk saam.Hulle wil iets blywends skep.Maar het jy hierdie woorde raakgesien: “vir ons.”Dáár lê die probleem. Die toring is nie die eintlike probleem nie. Die begeerte om ’n naam te hê, is. Hulle wil iets bou wat vir altyd sal sê: Kyk wat het óns gedoen. En skielik voel Babel baie nader aan ons […]
#5: Goue lyn → Naam-maak? Read More »





