June 2026

Die Gees bring jou geloof tot volwassenheid

GEESKRAGTIG 12 – Die Gees bring jou geloof tot volwassenheid (16 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is jou instrukteur wat jou geloof oefen tot volwassenheid. ⁠ “U wys my die pad van die lewe: oorvloedige vreugde in u teenwoordigheid, lieflikhede in u regterhand, vir altyd.” (Psalm 16:11 – 2020 vert.). Geloof groei soos ’n spier wat geoefen word – dit raak sterker deur volgehoue oefening. Die Gees is jou Instrukteur wat jou lei, jou herinner, en […]

Die Gees bring jou geloof tot volwassenheid Read More »

Die Gees dra jou in volharding

GEESKRAGTIG 11 – Die Gees dra jou in volharding (15 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se spierkrag waarop jy kan staatmaak. ⁠ “Swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop” (Romeine 5:3–4). Volharding is soos ’n lang wedloop: jy begin met energie, maar op ’n stadium voel jou bene swaar en jou asem kort. Dit is juis daar waar die Gees jou dra – Hy is die

Die Gees dra jou in volharding Read More »

Die Gees gee jou hoop

GEESKRAGTIG #10 – Die Gees gee jou hoop (12 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se waarborg van hoop vir die toekoms. ⁠ “Mag God wat die bron van julle hoop is, julle deur die krag van die Heilige Gees vervul met alle vreugde en vrede in die geloof, sodat julle hoop al hoe sterker kan word” (Romeine 15:13). Paulus se gebed wys dat hoop nie ’n vae wensdroom is nie, maar ’n vaste gawe

Die Gees gee jou hoop Read More »

Die Gees verseël jou identiteit

GEESKRAGTIG 9 – Die Gees verseël jou identiteit (11 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se sement wat jou identiteit vasmessel ⁠ Paulus skryf dat die Gees jou nie ’n gees van slawerny gee wat deur vrees beheer word nie; jy is nuut – ingelyf in God se familie (Romeine 8:15). Vrees is dus nie bloot ’n emosie nie, maar ’n teken van die “ou mens” wat jou wil terughou. Die Gees sluit daardie kettings

Die Gees verseël jou identiteit Read More »

Die Gees maak jou vry van vrees

GEESKRAGTIG 8 – Die Gees maak jou vry van vrees (10 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees gee die moed wat vrees oorwin. ⁠ “Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.” (2 Timoteus 1:7). Waar die Gees werksaam is, word stille waagmoed sigbaar – nie bravade nie, maar ’n moed wat spruit uit God se teenwoordigheid. ’n Mens sien dit in die

Die Gees maak jou vry van vrees Read More »

Die Gees gee Krag vir Getuienis

GEESKRAGTIG 7 – Die Gees gee Krag vir Getuienis (9 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se vuur wat jou stem aansteek. ⁠ Toe Jesus sy dissipels voorberei het om die wêreld in te gaan, het Hy gesê: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees” (Handelinge 1:8). Dit is te verstane dat die Gees “soos vuurtonge” op die apostels gekom het – nie ’n

Die Gees gee Krag vir Getuienis Read More »

Die Gees en Gebed

GEESKRAGTIG 6 – Die Gees en Gebed (8 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se megafoon wat jou fluisteringe tot by God se oor dra. ⁠ Gebed is nie altyd maklik nie. Daar is tye wanneer jy nie woorde het nie, of wanneer jou hart net stil sug. Paulus skryf: “Ons weet nie wat ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê kan word

Die Gees en Gebed Read More »

Die Gees as Waarheidsgetuie

GEESKRAGTIG 5 – Die Gees as Waarheidsgetuie (5 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se kompasnaald wat jou rigting aandui wanneer jy verlore voel. ⁠ In ’n wêreld vol weerbarstige stemme en weersprekende menings, is dit die Gees wat jou lei in waarheid. Jesus sê: “Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei.” (Johannes 16:13). Die Gees se “Noord” wys altyd na Christus – selfs wanneer jy

Die Gees as Waarheidsgetuie Read More »

Die Gees as Trooster

GEESKRAGTIG 4 –Die Gees as Trooster (4 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se warmtewasem wat jou verkluimde lyf ontdooi. ⁠ Jesus noem die Gees die “Parakleet” – die Een wat langs jou kom staan. Hy sê: “Maar die Voorspraak, die Heilige Gees wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Vrede laat Ek vir julle agter; my vrede

Die Gees as Trooster Read More »

LIGDRAER

GEESKRAGTIG 3 – LIGDRAER (3 Junie) 🏋️ ⁠ Geeskrag: Die Gees is God se Lig wat deur onweerswolke breek. ⁠ Ons is getraumatiseerde mense. In ons binneste eggo die ontploffings in Gaza en Libanon. Ons skeur ons klere saam met elke ma en pa wat ‘n kind moet begrawe. Dit raak alles te veel! Maar dan kom die woorde: die Gees bring lig wat nie deur duisternis oorweldig kan word nie. Soos Paulus skryf: “God wat gesê

LIGDRAER Read More »