ONTKNOOP DIE DRADE is ‘n kort meditasiereeks wat geskryf is in die eerste fase van inperking wat aangekondig is net nadat die Corona-virus in Suid-Afrika se eerste infeksies aangekondig is.
Dit is geskryf vir die periode tussen Fase 5 en Fase 4 van die inperking en het op Opstandingsondag begin, na die 40-dae Lydenstydreis van 2020.
Ek kan hierdie projekte net aanpak met jou ondersteuning.
Ek wil jou vra om 'n donasie of maandelikse bydrae te maak.
As dit in jou vermoë is om my te ondersteun, ontvang ek dit met dankbaarheid.
A unique walking tour of the City with time to enjoy lunch and shopping too! Maximize your sightseeing with this exceptional tour.
Kopiereg © 2024 Ronell Bezuidenhout
Klik vir meer oor beskerming van persoonlike inligting
Primêre foto's van Pixabay en Unsplash.
Ons webwerf aktiveer koekies op jou rekenaar, slimfoon of tablet. Jy aanvaar die gebruik van koekies deur ons webwerf.