Baie dankie dat jy ons daaglikse-reeks in Maart volg.
Dié daaglikse boodskappe word elke dag per Whatsapp gestuur. Jy kan ook die boodskappe daagliks hier op die webwerf volg. Ons deel ook ekstra inligting, video's en selfs musiek op die webwerf, Facebook, Instagram en op YouTube. Daarbenewens deel ons ook inspirerende weeklikse video's en gesprekke soos ons #VEELKLEURIG-reeks.
Ek wil jou vra om 'n bydrae te maak om die koste van die projekte te help dra. As dit in jou vermoë is om my te ondersteun, ontvang ek dit met dankbaarheid.
Jy kan hier onder op die PayNow skakel klik en dan 'n baie veilige betaling deur die platform Payfast maak. Pas asseblief die bedrag aan wat jy verkies om te betaal VOOR jy die skakel klik.
Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en debietkaarte, EFT's, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.
As verkies om direk in my bankrekening te betaal, blaai na heel onder op die blad.
Pas asseblief die bedrag aan wat jy verkies om te betaal VOOR jy die "PAYNOW "skakel klik. Jy sal daarna vir jou e-pos en betalingskeuse gevra word.
As jy verkies kan jy ook 'n betaling direk in my bankrekening doen:
STANDARD BANK
Takkode: 051001
Rek No: 080042805
RM BEZUIDENHOUT
Hier is báie mense wat nuut bygekom het, en ek wil graag vertel hoe dit gebeur het dat ek 'n voltydse digitale bediening het:
Na 30 jaar as predikant het ek my werk verloor. Sedertdien probeer ek myself onderhou met 'n voltydse digitale bediening en preekuitnodigings (wat die afgelope maande van tyd tot tyd ingeperk is).
Ek beskou my skryf- en teologiese vaardigheid as 'n gawe van die Heilige Gees en ek deel dit so wyd moontlik.
As hierdie reeks jou bemoedig (én jy kan dit bekostig), wil jy nie oorweeg om my finansieël te ondersteun nie?
Kampstraat 13, Eurekapark,
Groot-Brakrivier, 6525.
Id no: 6408240027085.
Kopiereg © 2021 Ronell Bezuidenhout
Foto's van Unspash.com.
Ons webwerf aktiveer koekies op jou rekenaar, slimfoon of tablet. Jy aanvaar die gebruik van koekies deur ons webwerf.