Verryk jou lewe met nuwe ontdekkings uit die Bybel. Registreer nou vir ons aanlyn-kursus oor die Psalms wat jy op jou eie tyd kan doen.
'n Geloofsbegeleier is 'n iemand wat biddend luister; met integriteit reflekteer en saam in verwondering nadink oor God se pad vir jou.
30 jaar se ervaring; 'n toeganklike, warm en humoristiese geaardheid; welbelese en oorspronklik. Gereelde optredes by sake-ontbyte met temas van persoonlikheidsontwikkeling asook spirituele intelligensie in die werksplek.
Ontvang daagliks ’n kort boodskap op jou foon. Dit word tematies as “40-dae”-reekse geskryf. Vorige reekse kan ook afgelaai word
Interessante skryfstukke word gereeld geplaas. Vorige artikels in tydskrifte en uittreksels uit boeke is ook beskikbaar. Ontmoet ook nuwe skrywers.
Ronell Bezuidenhout is ’n gevestigde skrywer in die genre: Spiritualiteit. Sy word as een van die kenners beskou van die Vroeë Kerkgeskiedenis en die Mistieke Spiritualiteit.
Kopiereg © 2024 Ronell Bezuidenhout
Klik vir meer oor beskerming van persoonlike inligting
Primêre foto's van Pixabay en Unsplash.
Ons webwerf aktiveer koekies op jou rekenaar, slimfoon of tablet. Jy aanvaar die gebruik van koekies deur ons webwerf.