Meditasies

February 5, 2025

Ek is … 6 Feb.

“Laat my by U ‘n blywende tuiste vind. Laat my skuil onder u vleuels” (Ps 61:5). As jy jouself wil ken, moet jy God leer ken. Menswees impliseer dat jy “soos God” is; beeld van God (aldus Gen 1:27). Allermins beteken dit dat jy God self is. Een van my gunsteling teoloë, Thomas Merton, het so hieroor geskryf:“To say that I am made in the image of God is to say that love is the
Ek is...

February 5, 2025

Ek is …5 Feb.

“Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. … U is groot en doen magtige dade, U alleen is God” (Psalm 86:8-10). Grootheidswaan staan altyd as ‘n struikelblok in die pad van selfontdekking. In Engels praat ons van ‘n “delusion of grandeur.” Dit is wanneer jy onder ‘n wanindruk verkeer van jou eie belangrikheid. Die ander woord wat ons daarvoor ken, is “megalomania” – hier is twee
Ek is...

February 5, 2025

Ek is … 4 Feb.

“As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here” (Rom 14:7-8). Die slotwoorde van Bonhoeffer se gedig – “Whoever I am, thou knowest me; O God, I am thine!” – het my dadelik aan die Heidelbergse Kategismus (HK) laat dink. Dalk onthou jy uit jou katkisasiedae wat die antwoord was
Ek is...
“Maar nou,” so sê die HERE, jou Skepper, Jakob, die Een wat jou gevorm het, Israel, “moenie bang wees nie, want Ek het jou losgekoop, Ek het jou op jou naam geroep – aan My behoort jy” (Jes 43:1).*In 1945 is Dietrich Bonhoeffer tereggestel vir sy rol in die komplot om Adolf Hitler se regering omver te werp. Een van die gedigte wat hy geskryf het terwyl hy in die tronk was, is vandag welbekend.
Ek is...
Een van die gereelde sê-goed tussen die tiener-kleinkinders in ons familie is ‘n kort, “so what?” Dit is sommer ‘n direkte manier om te sê, nou ja, na al hierdie dinge wat jy gesê het, wat is die implikasies daarvan? “So what?” En laat jy nou net nie ‘n goeie verduideliking kan gee nie, dan kry jy ook vinnig-vinnig ‘n “useless info”-opmerking terug. Vandag is die laaste dag van ons nadenke oor die vaste fondamente
Vaste Fondament