August 1, 2024
#Job 1: Daarom?
Onlangs het ek ‘n e-pos ontvang van iemand wat raad oor haar kunswerke wou hê, maar eers net die agtergrond: “In 2000 het ‘n erge depressie my in sy kloue gekry en soos dit gaan, sê almal om ‘n mens ‘ruk jou reg’… Een Sondagoggend na vele ‘Here help’-uitroepe het ek in my sitkamer gestaan en dit was asof iemand met my praat: ‘lees Job’! ‘n Volle jaar het ek die boek Job gelees! Ek